Kampeernaweek 18-20 Mei 2018

18 May 14:00 - 20 May 17:00 18 May 14:00 - 20 May 17:00 - Benoni Benoni
KruisWeg Gemeente KruisWeg Gemeente
Bring jou tent of karavaan en kom geniet die samesyn van KruisWeg kampeerders. Bespreek jou plek by Johan of Magda 0794966690 of e-pos vir Ewald by ewald@kruisweg.co.za...   More info

Kindertoewyding

20 May 10:00 - 11:05 20 May 10:00 - 11:05 - Benoni Benoni
KruisWeg Gemeente KruisWeg Gemeente
Indien jy belangstel in die geleentheid, kontak gerus ons kerkkantoor...   More info

Jag 2018

18 Jul 07:00 - 21 Jul 13:00 18 Jul 07:00 - 21 Jul 13:00 - Benoni Benoni
KruisWeg Gemeente KruisWeg Gemeente
KruisWeg-jagters, maak julle geweerlope skoon en kom geniet 'n 'midweek' saam goeie geselskap. Die jag is beplan vir 18 21 Julie 2018 te Poer zyn loop jagplaas geleë naby Ellisras...   More info

Gholfdag 11 Oktober 2018.

11 Oct 11:00 - 17:00 11 Oct 11:00 - 17:00 - Benoni Benoni
KruisWeg Gemeente KruisWeg Gemeente
KruisWeg se gholfdag beloof om 'n wonderlike geleentheid te wees waarmee jy KruisWeg kan ondersteun. Aktiwiteite soos die Giant Catapult op een syfer 3 en die Flight scope...   More info


© 2018 Siguez