Die Revolusie 2018

Die Revolusie 2018



16 Nov 19:00 - 18 Nov 12:00 - Boksburg
Kerk Wat Werk

Route

Kom wees deel van Revolusie Jeug se heel eerste Interkerk Konferensie naamlik Die Revolusie 2018. Met sprekers soos Johnny Smith, Jo Black & Ernie Amos gaan dit definitief 'n naweek wees om te onthou. Ons gaan in Lof & Aanbidding gelei word deur KWW Band, Lig-Weg & Roché Oosthuizen.

Kaartjies beloop R250-00 per persoon en gee jou toegang vir die hele naweek.

Kaartjies kan bespreek word by Jaco - revolusiejeug@gmail.com / 0827330140
Let wel op dat kaartjies net toegeken sal word op volle betaling van jou kaartjie.

Moenie die grootste byeenkoms in die Oos Rand misloop nie... wees deel van Die Revolusie






© 2018 Siguez