Past Events

Riana Nel - Akoesties op Publike Aanvraag, R170

18 Apr 19:00 - 21:00 18 Apr 19:00 - 21:00 - Centurion Centurion
Centurion Theatre Centurion Theatre
Riana Nel se borrelende persoonlikheid en eindelose talent is n wenkombinasie wat tot diep binne in jou siel kruip met haar lirieke en onvergeetlike vertonings. Sy laat jou lag...   More info

Koeke en Terte - Ladies Night - SOLD OUT

20 Apr 19:00 - 21:00 20 Apr 19:00 - 21:00 - Centurion Centurion
Centurion Theatre Centurion Theatre
Koeke en Terte is ons tweede Ladies Night in ons reeks spesiaal ontwerp vir getroude asook enkel vrouens om hulle eie seksualiteit beter te verstaan, aanvaar en te bestuur. Met...   More info

Vocal Fantasy, R120

25 Apr 19:00 - 21:00 25 Apr 19:00 - 21:00 - Centurion Centurion
Centurion Theatre Centurion Theatre
Come and join us for a night filled with amazing music from all genres. If you are a music lover, you dont want to miss this. a Fund Raising show for PJ Eloff to attend the 7th...   More info

Koeke en Terte - Ladies Night, R100

04 May 19:00 - 21:00 04 May 19:00 - 21:00 - Centurion Centurion
Centurion Theatre Centurion Theatre
Koeke en Terte is ons tweede Ladies Night in ons reeks spesiaal ontwerp vir getroude asook enkel vrouens om hulle eie seksualiteit beter te verstaan, aanvaar en te bestuur. Met...   More info

Leah & Lee Scott – Battle of the Sexes, R100

09 May 19:00 - 21:00 09 May 19:00 - 21:00 - Centurion Centurion
Centurion Theatre Centurion Theatre
Leah het bekendendheid verwerf vir haar rol in die musikale rolprent, As Jy Sing saam met Bobby van Jaarsveld met haar album, Wonderwerk Deluxe weergawe wat goue status behaal het...   More info

Franja du Plessis & Ruan Josh, R100

17 May 19:00 - 21:00 17 May 19:00 - 21:00 - Centurion Centurion
Centurion Theatre Centurion Theatre
Franja du Plessis is n 24 jarige sangerers, liedjieskrywer en aktrise. Sy neem van skool af deel aan sang en talent aande en in matriek neem sy deel aan haar skool (Hoërskool Die...   More info

Mathys Roets, R130

23 May 19:00 - 21:00 23 May 19:00 - 21:00 - Centurion Centurion
Centurion Theatre Centurion Theatre
Mathys Roets het sy musiekloopbaan in 1989 begin toe hy met sy kitaar in die hand, in n winkelsentrum in Pretoria, vir fooitjies gesing het. In 1996 maak hy n belangrike deurbraak...   More info

Touch of Class - Magic of Music, R150

31 May 19:00 - 21:00 31 May 19:00 - 21:00 - Centurion Centurion
Centurion Theatre Centurion Theatre
DIE MANNE AGTER DIE MUSIEK Deon van der Merwe is ’n bekroonde kitaarspeler en een van die oorspronklike stigterslede van Touch of Class. Buiten vir sy betrokkenheid by die groep...   More info

Mel Botes - Oomblik van Waansin, R120

01 Jun 19:00 - 21:00 01 Jun 19:00 - 21:00 - Centurion Centurion
Centurion Theatre Centurion Theatre
Mel Botes’s music reflects his passion, exuberant creativity and a mind that questions everything: sense and purpose but also boundaries, consciousness and reality. It abounds...   More info

Mel Botes: Oomblik van Waansin

01 Jun 20:00 - 23:00 01 Jun 20:00 - 23:00 - Centurion Centurion
Centurion Theatre Centurion Theatre
Mel Botes is n musikant wat groot naam gemaak het vir sy vermoë om aanhoudend musikale grense te skuif en is een van daardie rare kunstenaars wat dit reggekry het om gelyktydig n...   More info

Steve Hofmeyr - Skree, R200

14 Jun 19:00 - 21:00 14 Jun 19:00 - 21:00 - Centurion Centurion
Centurion Theatre Centurion Theatre
Steve Hofmeyr het rede om te glimlag. Hy het sy 30ste CD opgeneem, sy 11de boek uitgegee en op 53 jaar weer pa geword! Baie om te vier Sy dubbel platinum Country was een van Suid...   More info

Steve Hofmeyr - Skree, R200

15 Jun 19:00 - 21:00 15 Jun 19:00 - 21:00 - Centurion Centurion
Centurion Theatre Centurion Theatre
Steve Hofmeyr het rede om te glimlag. Hy het sy 30ste CD opgeneem, sy 11de boek uitgegee en op 53 jaar weer pa geword! Baie om te vier Sy dubbel platinum Country was een van Suid...   More info

Centurion Teater

30 Jun 19:00 - 22:00 30 Jun 19:00 - 22:00 - Centurion Centurion
Centurion Theatre Centurion Theatre
Tickets: R 200 pp Contact Marlene Schmidt Tel: 012-664-8710 Cell: 072-245...   More info

Introspeksie

28 Jul 19:00 - 22:00 28 Jul 19:00 - 22:00 - Centurion Centurion
Centurion Theatre Centurion Theatre
Introspeksie maak seer. Dit is ver meer as om in die spieël te kyk, dit is om dit wat binne jou is, na buite te reflekteer. Maar, introspeksie bring ook bevryding. Dit is...   More info


© 2018 Siguez