Lewe Seminaar 2018

Lewe Seminaar 2018



18 May 16:00 - 20 May 13:00 - Centurion
La'WiiDA Lodge

Route
More info

Ons nooi graag getroude paartjies na die volgende Lewe Seminaar van 18 tot 20 Mei 2018 by La Wiida Lodge. Vergeet van die dolle gejaag en kom geniet 'n heerlike bederf naweek!
Dit is kosbare tyd saam en dit voed elkeen se siel op verskeie maniere.

Ons het sprekers soos Dr Arnold & Joy Mol, Dr Jannie Botha, Ds Pieter Badenhorst, Hannetjie Pretorius en . Al die sprekers het fantastiese insig en ervaring wat hulle deel om jou te help om meer sin van die LEWE te maak.

Ons kuier saam by La'WiiDA Lodge (minder as 1 uur se ry van Johannesburg of Pretoria). Besoek gerus www.lawiidalodge.co.za/
Die prys is R3 750 per paar wat alles insluit vir die naweek.



Stuur epos aan info@leweseminaar.co.za om plek te bespreek.

Ons sien uit om van julle te hoor!


Past Events

Volbloed Vrouekamp 2018

20 Apr 09:00 - 22 Apr 12:00 20 Apr 09:00 - 22 Apr 12:00 - Centurion Centurion
La'WiiDA Lodge La'WiiDA Lodge
VROUEKAMP 20 22 April 2018 R1350 PP Live Praise & Worship, hemelse verblyf, feesmaal-etes & die bosveld om jou die hupstoot te gee wat jy nodig het. In tipiese Gretha Wiid styl...   More info


© 2018 Siguez