Mother & Son Weekend / Moeder & Seun Naweek

Mother & Son Weekend / Moeder & Seun Naweek



13 Jul 17:00 - 15 Jul 00:00 - Hekpoort
Cyara River Lodge

Route

First one yet and pray for many more to come ... On special request from the SON'S OF MOMMIES THAT HAVE COME TO THE ANCHORED CAMPS... Who asked "Mommy when am I going to go with Mommy?" Now it is your time ... Ages 9-14 (year up or down will be accepted if needed). This weekend is going to be very interesting as we will be having a lot of team building with Mommies and Son's. Sessions on how the devil tries to catch our son's out with regards to drugs, satanic actions in schools. How to study the Bible easy ways and how to speak to girls/ladies?

Letting God's seed let Men of God Arise OUR FUTURE WARRIORS FOR JESUS.
Laat God se saad die nuwe generasie mans laat opstaan... ONS TOEKOMSTIGE SOLDATE VIR JESUS.

Ons heel eerste MA EN SEUN KAMP na groot aanvraag van Mamma's wat na die kampe toe gekom het ... so dis nou tyd.



Ouderdome vanaf 9-14 (indien 1 jaar op of af sal oorweeg word indien wel) Ons gaan spanbou doen saam met die Mamma's en Seun's. Sessies gaan aangebied word waar ons gaan oopmaak wat die duiwel probeer wegsteek bv. Drank, sigarette, dwelms en satanistiese aksies in die skole. Hoe om met meisies en dames te praat en dan hoe om Bybel te lees...

Ons sien so uit om julle te sien ... baie opgewonde...
Looking forward to seeing you with your son...

The Anchored Team



© 2018 Siguez