Gala-aand met Refentse Morake

10 Aug 19:00 - 20:30 10 Aug 19:00 - 20:30 - Hermanus Hermanus
Sandbaai Hall Sandbaai Hall
Dit is met trots dat ons Kalfiefees 2017 met die bekende en uiters gewilde sanger, Refentse Morake, kan open! Hierdie kunstenaar met die besonderse diep, warm stem het die...   More info

Ooms

11 Aug 20:00 - 21:20 11 Aug 20:00 - 21:20 - Hermanus Hermanus
Sandbaai Hall Sandbaai Hall
Tobie Cronjé en Gerben Kamper is twee knorrige ooms wat tot hul spyt saam in ’n oue- tehuis beland. Maar hierdie is nie ’n gewone ouetehuis nie, dis eerder ’n tipe verbetering...   More info

Fortyfied

12 Aug 10:00 - 11:30 12 Aug 10:00 - 11:30 - Hermanus Hermanus
Sandbaai Hall Sandbaai Hall
Fortyfied explores a variety of subjects. There will be stories, there will be accents and it will be funny, which is all you really have to know. Historically speaking, most of...   More info

Hond

12 Aug 13:00 - 14:30 12 Aug 13:00 - 14:30 - Hermanus Hermanus
Sandbaai Hall Sandbaai Hall
’n Hond is ’n man se beste vriend, veral wanneer sy huwelik maar wankelrig is en dit beslis nie sy vrou is wat hom by wyse van spreke stertswaaiend by die huis inwag nie. Maar wat...   More info

Coenie de Villiers

12 Aug 16:00 - 17:00 12 Aug 16:00 - 17:00 - Hermanus Hermanus
Sandbaai Hall Sandbaai Hall
Hierdie uiters gewilde sanger kom maak vanjaar vir die eerste keer in ’n baie lang tyd weer ’n draai by Kalfiefees 2017. As liriekskrywer en musikant is daar nooit ’n droogte aan...   More info

Radio Kalahari Orkes

12 Aug 20:00 - 21:15 12 Aug 20:00 - 21:15 - Hermanus Hermanus
Sandbaai Hall Sandbaai Hall
’n Honderd jaar agter die tye maar steeds op die spoor. Direk van Slangfontein, Suid-Afrika, is die Radio Kalahari Orkes, die orkes van die legendariese Radio Kalahari in...   More info

Die Ontelbare 48

13 Aug 11:30 - 12:40 13 Aug 11:30 - 12:40 - Hermanus Hermanus
Sandbaai Hall Sandbaai Hall
Dis Woensdagaand op ’n dorpie in die Laeveld en tyd vir die maandelikse fliekaand. Wessel Pretorius stel ons bekend aan vier van die 48 dorpenaars wat bymekaarkom om The Sound of...   More info


© 2017 Siguez