Kalfiefees 2017 in Hermanus

09 Aug 08:00 - 13 Aug 17:00 09 Aug 08:00 - 13 Aug 17:00 - Onrus Onrus
De Wet Saal / De Wet Hall De Wet Saal / De Wet Hall
Dis n lekker lang naweek vanjaar en ons sien uit om julle te verwelkom by die Hermanus Times Kalfiefees 2017. Festivalgoers can look forward to bumper programme of music, drama...   More info

Hykie Berg & Marno Van Der Merwe : 9 Augustus : Hermanus

09 Aug 11:00 - 13:00 09 Aug 11:00 - 13:00 - Onrus Onrus
KalfieFees KalfieFees
Kaartjies beskikbaar by: Computicket 0861 915 8000 R180...   More info

Jan en die Boontjierank

09 Aug 15:00 - 12 Aug 16:50 09 Aug 15:00 - 12 Aug 16:50 - Onrus Onrus
De Wet Saal / De Wet Hall De Wet Saal / De Wet Hall
Elke masker het ’n storie wat jou kan help, o ja, gedorie, om bietjie beter te besluit wanneer jy moet in of uit! Só sing Isisombululo, die storie-vertellende reisiger by wie...   More info

Die Buite- egtelike Ouma

10 Aug 20:00 - 21:00 10 Aug 20:00 - 21:00 - Onrus Onrus
De Wet Saal / De Wet Hall De Wet Saal / De Wet Hall
’n Jong tandarts, dr. Tanne’, is ’n rokjagter soos min anders as sy buurman en vriend, dr. Koos Knuppel, wie se waarskuwings op dowe ore val. En toe is daar inderdaad die glips...   More info

Magda Louw

11 Aug 20:00 - 12 Aug 13:50 11 Aug 20:00 - 12 Aug 13:50 - Onrus Onrus
De Wet Saal / De Wet Hall De Wet Saal / De Wet Hall
Iewers tussen haar herfs-en winterjare sit Magda Louw met leë nes-, menopouse-en oortollige middelrif-sindroom. Almal het al ’n Magda ontmoet en liefgekry, of loop haar dalk self...   More info

Ag, ek val sommer met die Holm in die huis

12 Aug 10:00 - 13 Aug 11:15 12 Aug 10:00 - 13 Aug 11:15 - Onrus Onrus
De Wet Saal / De Wet Hall De Wet Saal / De Wet Hall
Hierdie produksie is Marion Holm en Chris Vorster se negende haas wat hulle uit die hoed ruk. (En géén haas is beseer tydens die proses van uitruk en op die planke bring nie.) Dit...   More info

Drought

12 Aug 19:00 - 20:00 12 Aug 19:00 - 20:00 - Onrus Onrus
De Wet Saal / De Wet Hall De Wet Saal / De Wet Hall
Let’s Communicate presents an exploration of the senses. See, Listen, Experience . . . as these local young actors combine poetry, movement and drama to create a very relevant...   More info


© 2017 Siguez